Gereformeerde Kerk Windhoek

            Gen 1:3 Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!”

En daar was lig

LAAT  ONS  LIG  SKYN …

God is almagtig, tog gee Hy liefde.
God is oorweldigend, tog gee Hy vreugde.
God is onbegryplik, tog gee Hy vrede.
God is onsienlik, tog gee Hy geduld.
God is regverdig, tog gee Hy vriendelikheid.
God is onveranderlik, tog gee Hy goedhartigheid.
God is ewig, tog gee Hy getrouheid.
God is volkome, tog gee Hy nederigheid.
God is oneindig, tog gee Hy selfbeheersing.
God is Lig, tog gee Hy keuses.
Windhoek Gereformeerde Kerk kies om tot eer van God en tot voordeel van die wyer gemeenskap, suiwer lig te wees.
©Kopiereg Gereformeerde Kerk Windhoek.